Hoërskool Ben Vorster | Tzaneen Hoërskool | Tzaneen High School

Akademie

Van al die aktiwiteite by die Hoërskool Ben Vorster bly akademie die belangrikste. 
Onderrig vind op ‘n parallelmediumbasis in Afrikaans of Engels plaas.

Top onderwysers en matriekuitslae:

Die Hoërskool Ben Vorster se onderwysers word jaarliks bekroon met verskeie toekennings vir hulle uitmuntende onderrig.
Die graad 12-onderwysers behaal van die beste resultate in die streek en provinsie. Die persentasie van ons matrieks wat met universiteitstoelating slaag is gewoonlik die hoogste in die Mopani-distrik

'n Wye verskeidenheid vakke:

Ons bied 20 vakke aan naamlik: Afrikaans Huistaal, Sepedi Huistaal, Xitsonga Huisaal, Engels Eerste addisionele taal, wiskunde, wiskundige geletterdheid, fisiese wetenskap, lewenswetenskap, geografie, rekeningkunde, besigheidstudies, ekonomie, gasvryheidstudies, rekenaartoepassingstegnologie, toerisme, ingenieursgrafika en -ontwerp, inligtingstegnologie, visuele kuns, GP-wiskunde en alpha wiskunde.

 

 Nuus:

 ‘n Mond vol woorde - nie tande!

 11 Jun 2018 @ 00:00:00

Thys Nortjé, ‘n graad 11-leerder van die Hoërskool Ben Vorster, het dit weer reggekry. [ Lees meer . . . ]

 Vossie-onderwysers word vereer vir prestasies!

 19 Feb 2018 @ 09:58:31

Van die Hoërskool Ben Vorster se onderwysers is vereer vir uitsonderlike onderrig tydens die Mopani Distrik Munisipaliteit se prestasie-prysuitdeling wat op Woensdag, 14 Februarie, gehou is. [ Lees meer . . . ]