Hoërskool Ben Vorster | Tzaneen Hoërskool | Tzaneen High School

Alumni Nuus

Registreer as ‘n Oud-Vossie en ontvang kwartaalliks ons Alumni-nuusbrief, Vossika, per e-pos.

Ons hoor graag van Oud-Vossies. Laat weet ons van jou of ander Oud-Vossies se prestasies, lief en leed of enige nuus wat jy met jou mede-alumni wil deel deur ‘n e-pos te stuur na alumni@benvorster.co.za.

 

Vossika Volume 1

Vossika Volume 2

Vossika Volume 3

Vossika Volume 4

 

 

 Nuus:

 Oud-Vossie Lou-Maré Geldenhuys

 20 Sep 2018 @ 00:00:00

Lou-Maré Geldenhuys, oud-Vossie van die Hoërskool Ben Vorster, het haar Baccalaureus Educationis Honores in Onderwysbestuur, -Reg en Beleid tydens ‘n gradeplegtigheid by die Universiteit van Pretoria op 7 September ontvang. Sy is tans werksaam by Hoërskool Menlopark in Pretoria. [ Lees meer . . . ]

 Twee oud-Vossies presteer!

 04 Sep 2018 @ 00:00:00

Philip en Bernard Nieuwoudt (seuns van Fielies en Lidwinia Nieuwoudt) het onderskeidelik (2002 / 2004) aan die Hoërskool Ben Vorster gematrikuleer. Hulle het altwee na hulle aanvanklike studies by NWU Potchefstroom verder studeer en beide internasionale kwalifikasies verwerf. [ Lees meer . . . ]

 Twee oud-Vossies presteer!

 27 Aug 2018 @ 00:00:00

Philip en Bernard Nieuwoudt (seuns van Fielies en Lidwinia Nieuwoudt) het onderskeidelik (2002 / 2004) aan die Hoërskool Ben Vorster gematrikuleer. Hulle het altwee na hulle aanvanklike studies by NWU Potchefstroom verder studeer en beide internasionale kwalifikasies verwerf. [ Lees meer . . . ]

 Oud-Vossie gekies vir Commonwealth Games!

 29 Jan 2018 @ 14:48:26

Phil-Mar Janse van Rensburg, ‘n oud-Vossie van die Hoërskool Ben Vorster (2007) is vir die “Commonwealth Games”, wat die jaar gedurende April in Australia se Gold Coast gehou word, gekies. Die finale span word einde van die maand aangekondig. [ Lees meer . . . ]

 Vossika

 25 Apr 2017 @ 15:17:00

Twee van ons gewese kantoordames, tannie Lettie Botha en tannie Johanna Venter, deel hulle herinneringe van die Hoërskool Ben Vorster en sy mense en ons gesels met oud-Vossie en netbalster, Khanyisa Chawane. [ Lees meer . . . ]

 Die tweede uitgawe van die Vossika is hier

 10 Dec 2016 @ 09:28:56

In die tweede uitgawe van die oud-Vossie nuusbrief, Vossika, gesels ons met hooggeregshof regter en oud-Vossie Hennie de Vos en vra onderwysers uit na die Vossies se hoendervleis oomblikke. [ Lees meer . . . ]

 Dawie Roodt: 'n bok vir sports

 26 Sep 2016 @ 10:37:40

Dawie Roodt het onlangs SAKE se toekenning vir Ekonoom van die Jaar ontvang en Kyknet-kykers ken hom as die aanbieder van Ontbytsake. Deesdae hang mense aan sy lippe om van sy kennis en insig te tap, min wetende dat die man met die ondeunde glimlag van skooldae af al ‘n bok vir sports is. [ Lees meer . . . ]

 Oud-Vossies presteer!

 18 Jul 2016 @ 08:41:02

Die volgende drie oudleerlinge van die Hoërskool Ben Vorster het uitmuntende prestasies behaal. Die VOSSIES sê graag baie geluk en baie dankie dat hulle die skool se goeie naam steeds hoog hou. [ Lees meer . . . ]

 Oud-Vossie gekies vir SA O/21-netbalspan

 06 Jul 2016 @ 13:14:45

Oud-Vossie Khanyisa Chawane vir die SA O/21-netbalspan op die baan gedraf in drie toetse teen Wallis. [ Lees meer . . . ]

 Oud-Vossie kaptein van SA Vloot se vlagskip

 25 Apr 2016 @ 13:58:53

Charl Maritz, is bevorder tot kaptein van die SA Vloot se frigaat, Spioenkop. [ Lees meer . . . ]