Hoërskool Ben Vorster | Tzaneen Hoërskool | Tzaneen High School

Nuus

 Vossie-onderwysers word vereer vir prestasies!

 19 Feb 2018 @ 09:58:31

Van die Hoërskool Ben Vorster se onderwysers is vereer vir uitsonderlike onderrig tydens die Mopani Distrik Munisipaliteit se prestasie-prysuitdeling wat op Woensdag,   14 Februarie, gehou is.

Fisiese Wetenskappe:  Me. E. Denysschen en me. I. Fasondini met ‘n 1ste plek in die Mopani Distrik, 1ste van top 3-onderwysers asook 1ste in Klub 50-Fisiese Wetenskappe.

Lewenswetenskappe:  Me. D. Atkins met ‘n 1ste plek in die Mopani Distrik.

Besigheidstudies:  Mnr. A. Norval met ‘n 2de plek in die Mopani Distrik.

Wiskunde:  Me. E. Oberholzer met ‘n 1ste plek in die Mopani Distrik en ‘n 2de plek in die Klub 50-Wiskunde.

Ekonomie:  Me. Z. Schutte met ‘n 2de plek in die Mopani Distrik.

Geografie:  Me. E. Swart en mnr. P. Prinsloo met ‘n 1ste plek in die Mopani Distrik.

Wiskundige Geletterdheid: Me. M. Duvenage met ‘n 1ste plek in die Mopani Distrik.

Foto 1:  

Voor: Me. E. Swart (Geografie), me. E. Oberholzer (Wiskunde), me. D. Atkins (Lewenswetenskappe) en mnr. A. Norval (Besigheidstudies).

Agter: Mnr. P. Prinsloo (Geografie), me. I. Fasondini (Fisiese Wetenskappe), me. E. Denysschen (Fisiese Wetenskappe) en me. M. Duvenage (Wiskundige Geletterdheid).

 ‘n Mond vol woorde - nie tande!

 11 Jun 2018 @ 00:00:00

Thys Nortjé, ‘n graad 11-leerder van die Hoërskool Ben Vorster, het dit weer reggekry. [ Lees meer . . . ]