Hoërskool Ben Vorster | Tzaneen Hoërskool | Tzaneen High School

Nuus

 Vossies 2de by Interhoër landloopbyeenkoms 2018

 27 Aug 2018 @ 00:00:00

Die Hoërskool Ben Vorster se langasem-atlete het op Woensdag, 15 Augustus, aan die landloop interhoër 2018 te Polokwane gaan deelneem.

Die meisiespan het 2de en die seunspan het 5de geëindig.  Die posisies het die Vossies algeheel in die 2de plek geplaas.

Baie geluk aan al die atlete!

Foto 1:  

Voor: Me. Ankia Botha (afrigter), Anika Bezuidenhout, Phemelo Thete, Kateko Sithola, Lesedi Thete en Danielle Klopper.

1ste ry:  Shaun Ndlopfu, Palesa Montle, Francina Ndlopfu, Dedeya Shipalana en Shamilla Goliath.

2de ry:  Cindy Greyventstein, Lanise Snyman, Jolene Cordier, Elsje kriel, Rene Thete en Kagiso Ramaloto.

Agter:  Renier Opperman, Ivan Nortje, Andzani Sithole, Tebogo M’khomazi en Letago Sekokotla.

 Vossies by SA-Landloopkampioenskappe

 11 Sep 2019 @ 00:00:00

Twee leerders, Dion Sebela en Jolandi van der Merwe, van Die Hoërskool Ben Vorster het die afgelope naweek as deel van die Limpopo span aan die SA-Kampioenskappe in Pretoria deelgeneem. [ Lees meer . . . ]

 Vossie langasems vaar goed by Landloop Interhoër

 21 Aug 2019 @ 00:00:00

Op Woensdag, 14 Augustus 2019, is die jaarlikse Interhoër landloopbyeenkoms deur Hoërskool Merensky aangebied. [ Lees meer . . . ]

 Landloop langasems presteer by liga

 07 May 2019 @ 00:00:00

Die Hoërskool Ben Vorster se landloop-atlete het op 4 Mei 2019 te Polokwane aan die landloopliga gaan deelneem en baie mooi presteer. [ Lees meer . . . ]

 Brons vir Vossies se interhoër landloopspanne!

 22 Aug 2017 @ 10:31:35

Die Hoërskool Ben Vorster se langasem landloop-atlete het twee bronsmedaljes tydens die Interhoër Landloopbyeenkoms wat op 14 Augustus gehou, losgehardloop. Hierdie jaar se gasheerskool was Hoërskool Louis Trichardt. [ Lees meer . . . ]