Hoërskool Ben Vorster | Tzaneen Hoërskool | Tzaneen High School

Nuus

 Vossie-Flippers is SA-skole swemgala-kampioene

 11 Jan 2019 @ 00:00:00

Die volgende Vossie-swemmers het vanaf 9 tot 14 Desember 2018 aan die SA-skole swemgala-kampioenskappe deelgeneem.  Dit het by Ellispark in Johannesburg plaasgevind en hulle het puik presteer!

 

Die uitslae was as volg:

Ruan Hanaczeck-Kruger O/16:

1ste plek in 50m-borsslag

1ste plek in 100m-borsslag

1ste plek in 200m-IM

1ste plek in 100m-vlinderslag

1ste plek in 4x100m-vryslag O/16-Limpopo aflosspan

1ste plek in 4x50m-IM O/16-Limpopo aflosspan

2de plek in 4x50m-vryslag O/16-Limpopo aflosspan

Met sy 6 goue medaljes en 1 silwermedalje verwerf Ruan verder die Senior Victor Ludorum titel tydens die Suid-Afrikaanse Skole Kampioenskappe en kwalifiseer hy vir die Suid-Afrikaanse Senior Nasionale Kampioenskappe. 

Baie geluk, Ruan – dit is prestasies waarop jy kán trots wees!

 

Erno Botha O/15:

4de plek in 50m-borsslag

1ste plek in 100m-rugslag

6de plek in 100m-borsslag

8ste plek in 100m-vryslag

3de plek in 4x100m-vryslag O/15-Limpopo aflosspan

5de plek in 4x50m-IM O/15-Limpopo aflosspan

4de plek in 4x50m-vryslag O/15-Limpopo aflosspan

Baie geluk, Erno!

Marnus Kruger O/14:

10de plek in 50m-borsslag

10de plek in 100m-borsslag

13de plek in 50m-vryslag

5de plek in 4x100m-vryslag O/14-Limpopo aflosspan

5de plek in 4x50m-IM O/14-Limpopo aflosspan

5de plek in 4x50m-vryslag O/14-Limpopo aflosspan

Juan Meintjes O/13:

8ste plek in 100m-vryslag

5de plek in 50m-vlinderslag

3de plek in 50m-vryslag

7de plek in 50m-rugslag

8ste plek in 4x100m-vryslag O/13-Limpopo aflosspan

7de plek in 4x50m-IM O/13-Limpopo aflosspan

8ste plek in 4x50m-vryslag O/13-Limpopo aflosspan

Nicola Van Heyningen O/16:

12de plek in 50m-vryslag

Kayla Olivier O/15:

16de plek in 50m-borsslag

13de plek in 50m-vryslag

10de plek in 50m-rugslag

 

Baie geluk aan al hierdie swemmers.  Die Vossies is ongelooflik trots op julle.

Foto 1:  

Voor:  Kayla Olivier, Nicola van Heyningen en Ruan Hanaczeck-Krüger

Agter: Marnus Kruger en Erno Botha

Afwesig: Juan Meintjes

 Vossie swemmers presteer!

 29 Jul 2019 @ 00:00:00

Vyf leerlinge van Die Hoërskool Ben Vorster het uitstekend gevaar tydens die Age Group 2 Swemgala, wat op Saterdag, 20 Julie 2019, te Ben Vorster, plaasgevind het. [ Lees meer . . . ]

 Vossie Flippers presteer tydens Level 3-swemkampioenskappe

 08 Apr 2019 @ 00:00:00

Die Suid-Afrikaanse Level 3-swemkampioenskappe het vanaf 28-31 Maart 2019 by Germiston (Johannesburg) plaasgevind. Die Vossie swemmers het uitstekend gevaar met die volgende top uitslae van elke swemmer: [ Lees meer . . . ]

 Ben Vorster presteer in die water!

 06 Feb 2019 @ 00:00:00

Tien van Die Hoërskool Ben Vorster se swemmers het aan die Limpopo School Champs, wat op 1 en 2 Februarie in Polokwane plaasgevind het, deelgeneem. Baie geluk aan al ons swemmers - almal het puik presteer. [ Lees meer . . . ]

 Vossie Sprint Gala

 27 Aug 2018 @ 00:00:00

Vier swemmers van Hoërskool Ben Vorster het op Saterdag, 18 Augustus 2018, aan die TUKS Sprint Gala deelgeneem wat op Mokopane plaasgevind het. Baie geluk aan al die swemmers. [ Lees meer . . . ]

 Vossies in Limpopo-swemspan

 27 Aug 2018 @ 00:00:00

Elf Vossie-swemmers het vir die Limpopo-swemspan gekwalifiseer, wat tussen 9 – 14 Desember 2018 aan die SA-skole Kampioenskappe te Kaapstad, gaan deelneem. [ Lees meer . . . ]

 Vossies swem die wêreld aan die brand!

 05 Jun 2018 @ 00:00:00

Vier leerlinge van die Hoërskool Ben Vorster is gekies vir die Limpopo Aquatics swemgroep. Ruan Hanaczeck-Krüger is vir die Elite Senior groep gekies en Doran Kleynhans, Erno Botha en Pieter Du Toit is vir die Junior FAST TRACK groep gekies. [ Lees meer . . . ]

 Ruan presteer tydens die SA-swem te Durban

 16 Apr 2018 @ 00:00:00

Ruan Hanaczeck-Krüger, ‘n leerling van die Hoërskool Ben Vorster, het aan die SA-swemkampioenskappe in Durban deelgeneem. [ Lees meer . . . ]

 Vossies-swemmers skitter by Levels

 16 Apr 2018 @ 00:00:00

Agt swemmers van die Hoërskool Ben Vorster het gedurende die April-vakansie deelgeneem aan die Level 2- en Level 3-swemkampioenskappe. [ Lees meer . . . ]

 Vossie-swemmer kwalifiseer vir SA-Senior Nasionale swemkampioenskappe

 27 Mar 2018 @ 12:49:28

Ruan Hanaczeck-Krüger, ‘n graad 10-leerling van die Hoërskool Ben Vorster het die afgelope naweek aan die Suid-Afrikaanse junior swemkampioenskappe in Durban deelgeneem. [ Lees meer . . . ]