Nuus
James Vorster kraai koning by die Soutpansberg Ope in Louis Trichardt |
23 Jan 2019 @ 00:00:00 |
---|---|
James Vorster, ‘n graad 12-leerling van die Hoërskool Ben Vorster, het die afgelope naweek aan die Soutpansberg Ope te Louis Trichardt deelgeneem.
Hy is gekroon as die nuwe kampioen nadat hy ‘n foutlose rondte 1 onder baansyfer gespeel het.
Welgedaan James, die Vossies is trots op jou!! |
James Vorster verwerf 2de plek by Limpopo Hoërskole Gholfkampioenskappe |
21 Aug 2019 @ 00:00:00 |
---|---|
James Vorster, n graad 12-leerling van Die Hoërskool Ben Vorster, het die afgelope naweek n 2de plek tydens die Limpopo Hoërskole Gholfkampioenskappe behaal. [ Lees meer . . . ] | |
James Vorster blink uit tydens die Limpopo Inter- en Junior Ope Gholfkampioenskappe |
12 Oct 2018 @ 00:00:00 |
James Vorster, n leerling van die Hoërskool Ben Vorster, het tydens die vakansie deelgeneem aan die O/19-Inter provinsiale kampioenskappe en was ook die kaptein van die span. [ Lees meer . . . ] | |
Limpopo Gholf-ster! |
25 Sep 2018 @ 00:00:00 |
Jaco de la Rey, n graad 12-leerling van die Hoërskool Ben Vorster, is onlangs aangewys as die 2018-Far North Junior Gholf Champion van die jaar. [ Lees meer . . . ] | |
Vossie-gholfspeler blink uit! |
17 Oct 2017 @ 13:35:22 |
James Vorster, n graad 10-leerder van die Hoërskool Ben Vorster, het van 1 3 Oktober te Rustenburg aan die SA-Hoërskole gholfkampioenskappe deelgeneem. Daar was 75 spelers en James het n 38ste plek behaal. James het ook aan die Limpopo Junior Ope vanaf 5 8 Oktober te Polokwane deelgeneem waar hy n 2de plek in die strokeplay, wat oor vier rondtes gespeel is, behaal het en hy het ook die kwarteindrondte in die Matchplay behaal. Baie geluk, James! [ Lees meer . . . ] | |
James Vorster verkies tot Limpopo Hoërskole golfspan! |
05 Sep 2017 @ 07:42:06 |
James Vorster, die kranige golfspeler van die Hoërskool Ben Vorster, het op Saterdag, 2 September, deelgeneem aan die Limpopo se provinsiale golf kampioenskappe vir Hoërskole. [ Lees meer . . . ] | |
Vossies se B-gholfspan wen 2017-Interhoër |
08 Aug 2017 @ 10:31:41 |
Agt skole het op 1 Augustus 2017 teen mekaar (op die Tzaneen Country Klub) te staan gekom vir hierdie jaar se gholf-interhoër. Hoërskool Ben Vorster se A-span het in die tweede plek, die B-span in die 1ste plek en die C-span in die 3de plek geëindig. [ Lees meer . . . ] | |
James gekies vir Limpopo Premier span! |
24 Jul 2017 @ 14:50:22 |
James Vorster, n leerder van Hoërskool Ben Vorster, is vir die Limpopo gholf-unie se premier interprovinsiale span, wat 18 22 September by die Bryanston Country Club in Sandton aan die SA interprovinsiale toernooi gaan deelneem, gekies. [ Lees meer . . . ] |