Hoërskool Ben Vorster | Tzaneen Hoërskool | Tzaneen High School

Nuus

 Atletiek by Ben Voster in volle swang

 28 Jan 2019 @ 00:00:00

Die Vossie-atlete het op Vrydag, 25 Januarie 2019, aan die Middelburg Tegniese Prestige Atletiekbyeenkoms deelgeneem.  Ongelukkig het die byeenkoms teen 19:00 uitgereën, maar die Vossies het nog steeds uitstekend presteer.

 

Die volgende atlete het plek onder die eerste drie behaal:

 

Dogters:

Princess Maake  D O/14   Hoogspring (1,35m) – 2de plek

Shanique Matthysen  D O/14   Diskus (20,54m) – 3de plek

Yvette Mokwena  D O/14   300m-hekkies (53,78s) -3de plek

Danielle Naudé  D O/14   90m-hekkies (16,13s) – 3de plek

Nachandré de Lange  D O/15   90m-hekkies (15,11s) en 300m-hekkies (53,78s) – 3de plek

Vunene Mabuz  D O/15   Gewigstoot (9,89m) – 3de plek

Winnie Maluleke  D O/15   Hoogspring (1,40m) – 3de plek

Risima Ngobeni  D O/15   Hoogspring (1,45m) – 1ste plek

Jolene Cordier  D O/16   200m (29,04s) – 3de plek

Elsje Kriel  D O/16   100m (13,33s) – 1ste plek  100m-hekkies (17,25s) – 2de plek,  400m-hekkies(1,20s) – 2de plek

Shammer Ngobeni  D O/16   Hoogspring (1,60m Rekord) – 1ste plek

Jolandi vd Merwe  D O/17   Spiesgooi (40,15m) – 1ste plek

Hlogi Senyolo  D O/19   Driesprong (8,75m) – 3de plek

 

Seuns:

Hanru Botha  S O/14   Diskus (30,44m) – 2de plek

Juan Meintjes  S O/14   200m (23,73s) – 2de plek

Paballo Legodi  S O/15   200m (23,29s) – 1ste plek

Tebogo Mkhomazi  S O/15   300m-hekkies (43,87s) – 2de plek

Tshego Ramaloka  S O/15   100m-hekkies (13,41s Rekord) – 1ste plek

Kagiso Ramaloto  S O/15   300m-hekkies (43,72s) – 1ste plek

Erich Ackermann  S O/16   Hoogspring (1,65m) – 1ste plek

Renzo du Plessis  S O/17   400m-hekkies (58,54s) – 1ste plek

Sean Roulston S O/17   110m-hekkies (14,31s) en verspring (6,25m) – 1ste plek

Thabang Sejake  S O/17   200m (23,37s) – 2de plek

Franco Broodryk  S O/19   Spiesgooi (48,80m) – 2de plek

Atwell Mokgoloboto  S O/19   Spiesgooi ( 49,25m) – 1ste plek

Rickus Nel  S O/19   Diskus (37,47m) – 1ste plek en gewigstoot (13,37m) – 2de plek

Christiaan Smit  S O/19   Gewigstoot (13,01m) – 3de plek

Meyer Vorster  S O/19   110m-hekkies (15,12s) – 1ste plek

 

Baie geluk aan elke atleet.  Die Vossies sien uit na die volgende byeenkoms wat tuis op Vrydag, 1 Februarie 2019, plaasvind.  Baie sterkte, Vossies!

Foto 1:  

Voor:  Hlogi Senyolo

Middel: Winnie Maluleke, Danielle Naudé, Shanique Matthysen, Yvette Mokwena en Vunene Mabuza.

Agter: Risima Ngobeni, Elsje Kriel, Joland vd Merwe, Nachandré de Lange en Jolene Cordier.

Afwesig:  Princess Maake

Foto 2:  

Voor:  Tshego Ramaloka, Juan Meintjes, Paballo Legodi, Kagiso Ramaloto en Thabang Sejake.

Middel:  Atwell Mokgoloboto, Renzo du Plessis, Sean Roulston, Erich Ackermann en Tebogo Mkhomazi.

Agter:  Chritiaan Smit, Rickus Nel, Meyer Voster en Franco Broodryk.

Afwesig:  Hanro Botha

Foto 3:  Tshego Ramaloka (100m-hekkies 13,41s Rekord) en Shammer Ngobeni (Hoogspring 1,60m Rekord).

 Vossie atlete presteer

 24 Oct 2019 @ 00:00:00

Die Vossie atlete het op Saterdag, 19 Oktober 2019, aan die voorseisoen JJJ-atletiekbyeenkoms gaan deelneem wat by Hoërskool Rob Ferreira in Witrivier plaasgevind het. [ Lees meer . . . ]

 Vossies verower silwer by SA’s

 16 Apr 2019 @ 00:00:00

Twee van Die Hoërskool Ben Vorster se atlete het aan die Suid-Afrikaanse Hoërskole Atletiekbyeenkoms, wat vanaf 21 tot 23 Maart 2019 in Port Elizabeth plaasgevind het, deelgeneem en puik presteer. [ Lees meer . . . ]

 Vossie atlete presteer by Distrikte Kampioenskappe

 05 Mar 2019 @ 00:00:00

Op Saterdag, 23 Februarie 2019, het die Distrikte Atletiekbyeenkoms by Die Hoërskool Ben Vorster plaasgevind. [ Lees meer . . . ]

 Vossies by INTERHOËR

 28 Feb 2019 @ 00:00:00

Die Hoërskool Ben Vorster atlete het hulle atletiekseisoen afgesluit met die NWU-Interhoër (Groep 4) wat op die Herman Immelman Stadion op Dinsdag, 19 Februarie 2019, plaasgevind het. [ Lees meer . . . ]

 Vossies-atlete skitter by Lydenburg Atletiekbyeenkoms

 12 Feb 2019 @ 00:00:00

Die Vossie-atlete het op Saterdag, 9 Februarie 2019, aan die Lydenburg Prestige Atletiekbyeenkoms deelgeneem. [ Lees meer . . . ]

 Vossies skitter by Top 15

 12 Feb 2019 @ 00:00:00

17 atlete van Die Hoërskool Ben Vorster het aan die Noordheuwel Top 15-atletiekbyeenkoms, wat by die UJ-stadion in Johannesburg plaasgevind het, deelgeneem. [ Lees meer . . . ]

 BB Motorgroep Prestige Atletiek!

 06 Feb 2019 @ 00:00:00

Op Vrydag, 1 Februarie 2019, het die Hoërskool Ben Vorster die jaarlikse BB Motorgroep Prestige atletiekbyeenkoms aangebied. Skole wat die byeenkoms bygewoon het, was: Curro Nelspruit, Lowveld Academy en Stanford Lake College. [ Lees meer . . . ]

 Atlete presteer by Nelspruit atletiekbyeenkoms!

 23 Jan 2019 @ 00:00:00

Die atlete van Die Hoërskool Ben Vorster het op Saterdag, 19 Januarie 2019, aan die Nelspruit atletiekbyeenkoms deelgeneem. [ Lees meer . . . ]

 Vossies hou Atletiek Interhuis

 15 Jan 2019 @ 00:00:00

Die jaarlikse Interhuis Atletiek van die Hoërskool Ben Vorster het op Donderdag en Vrydag, 10 en 11 Januarie 2019, plaasgevind. [ Lees meer . . . ]