Hoërskool Ben Vorster | Tzaneen Hoërskool | Tzaneen High School

Nuus

 Landloop langasems presteer by liga

 07 May 2019 @ 00:00:00

Die Hoërskool Ben Vorster se landloop-atlete het op 4 Mei 2019 te Polokwane aan die landloopliga gaan deelneem en baie mooi presteer.

 

Me. Ankia Botha het 1ste gekom in die 40-45jaar ouderdomsgroep vir vroue en Dion Sebela het ‘n bronsmedalje ontvang vir O/14-groep.  Baie geluk! Ons is voorwaar trots op ons langasems.

Foto 1:  Ndzalama Nghala, Palesa Seoka, me. Ankia Botha (afrigter), Katinka Smit, Dion Sebela en Sarah Nambwaya.

Foto 2:  Me. Ankia Botha het 1ste gekom in die 40-45jaar ouderdomsgroep vir vroue en Dion Sebela het ‘n bronsmedalje ontvang vir O/14-groep.

 Vossies by SA-Landloopkampioenskappe

 11 Sep 2019 @ 00:00:00

Twee leerders, Dion Sebela en Jolandi van der Merwe, van Die Hoërskool Ben Vorster het die afgelope naweek as deel van die Limpopo span aan die SA-Kampioenskappe in Pretoria deelgeneem. [ Lees meer . . . ]

 Vossie langasems vaar goed by Landloop Interhoër

 21 Aug 2019 @ 00:00:00

Op Woensdag, 14 Augustus 2019, is die jaarlikse Interhoër landloopbyeenkoms deur Hoërskool Merensky aangebied. [ Lees meer . . . ]

 Vossies 2de by Interhoër landloopbyeenkoms 2018

 27 Aug 2018 @ 00:00:00

Die Hoërskool Ben Vorster se langasem-atlete het op Woensdag, 15 Augustus, aan die landloop interhoër 2018 te Polokwane gaan deelneem. [ Lees meer . . . ]

 Brons vir Vossies se interhoër landloopspanne!

 22 Aug 2017 @ 10:31:35

Die Hoërskool Ben Vorster se langasem landloop-atlete het twee bronsmedaljes tydens die Interhoër Landloopbyeenkoms wat op 14 Augustus gehou, losgehardloop. Hierdie jaar se gasheerskool was Hoërskool Louis Trichardt. [ Lees meer . . . ]