Hoërskool Ben Vorster | Tzaneen Hoërskool | Tzaneen High School

Nuus

 Vossies gaan in die Kaap praat!

 11 Jun 2019 @ 00:00:00

Twee van Die Hoërskool Ben Vorster se leerders, Thys Nortjé (gr. 12) en Shaun Ndlopfu (gr. 10), is deur na die Nasionale ATKV-Redenaars.

 

Hulle is as die beste in hul katogorieë in Limpopo gekies!  Die Nasionale Redenaarskompetisie vind plaas by Goudini ATKV Spa op 2 Augustus.  Dis 'n uitmuntende prestasie om daar jou sê te gaan sê!

 

Thys was Limpopo wenner in die gr.10 -12 onvoorbereide toespraak afdeling, en Shaun die Limpopo wenner vir gr. 10 -12 voorbereide toespraak: Addisionele Taal.

 

Ons hou duim vas en hoop jul praat vlot Afrikaans in die Kaap!

 ‘n Mond vol woorde - nie tande!

 11 Jun 2018 @ 00:00:00

Thys Nortjé, ‘n graad 11-leerder van die Hoërskool Ben Vorster, het dit weer reggekry. [ Lees meer . . . ]

 Vossie-onderwysers word vereer vir prestasies!

 19 Feb 2018 @ 09:58:31

Van die Hoërskool Ben Vorster se onderwysers is vereer vir uitsonderlike onderrig tydens die Mopani Distrik Munisipaliteit se prestasie-prysuitdeling wat op Woensdag, 14 Februarie, gehou is. [ Lees meer . . . ]