Hoërskool Ben Vorster | Tzaneen Hoërskool | Tzaneen High School

Nuus

 Ben Vorster neem deel aan die Tritech Streeksrondte

 29 Jul 2019 @ 00:00:00

Op Vrydag, 19 Julie 2019, het vyf van Die Hoërskool Ben Vorster se leerders aan die Streeksrondte van Tritech te Ben Vorster deelgeneem en uitstekende uitslae behaal.

 

Die uitslae was as volg:

 

Brons:  Divan Pieterse, Rifumo Sibanda en Khanyiso Rikhotso.

Silwer:  Palesa Seake en Theané Duvenage.

Goud: Luandra Geldenhuys

 

Baie geluk aan die leerders wat deurgedring het na die finale Tritech wat op 6 September 2019 gaan plaasvind.  Welgedaan, Vossies!

Voor:  Rifumo Sibanda en Theané Duvenage.

Agter:, Khanyiso Rikhotso, Palesa Seake en Luandra Geldenhuys.

Afwesig: Divan Pieterse.

 Vossies verwerf niks minder as A’s en A-plusse tydens Radikale Redenaarskompetisie!

 21 Aug 2019 @ 00:00:00

Vossie leerders het op Maandag, 12 Augustus 2019, aan die Radikale Redenaarskompetisie deelgeneem en het beïndruk met vier A’s en twee A-plusse. [ Lees meer . . . ]

 Kan jy dink... of gaan jy sink???

 22 Jul 2019 @ 00:00:00

Op 12 Julie 2019 het ses spanne (18 leerders) van Hoërskool Ben Vorster aan die AfriForum Dink of Sink kompetisie deelgeneem. Dit was die eerste rondte van die Limpopo streek. [ Lees meer . . . ]

 Gekonfyte woorde wat werk

 04 Sep 2018 @ 00:00:00

Thys Nortjé,’n graad 11-leerder van Hoërskool Ben Vorster, het Vrydag, 17 Augustus, sy slag gewys tydens die ATKV-redenaars se finaal te Buffelspoort. [ Lees meer . . . ]

 Zoé vaar uitstekend by Rojac!

 04 Sep 2018 @ 00:00:00

Op Saterdag, 26 Augustus, het Zoé Robertson, ‘n graad 11-leerling van Hoërskool Ben Vorster, aan die jaarlikse “Rojac”-kompetisie te Polokwane deelgeneem. Rojac” staan vir “Rotary Junior Ambassador’ s Competition”. [ Lees meer . . . ]

 Zoé vaar uitstekend by Rojac!

 03 Sep 2018 @ 00:00:00

Op Saterdag, 26 Augustus, het Zoé Robertson, ‘n graad 11-leerling van Hoërskool Ben Vorster, aan die jaarlikse “Rojac”-kompetisie te Polokwane deelgeneem. Rojac” staan vir “Rotary Junior Ambassador’ s Competition”. [ Lees meer . . . ]

 Vossie-onderwysers word vereer

 05 Feb 2018 @ 10:33:23

4 van die Hoërskool Ben Vorster se onderwysers is op 26 Januarie vereer tydens die Mayor’s Excellence Awards-seremonie gehou te Hotel@Tzaneen. [ Lees meer . . . ]

 Vossies presteer by Nasionale Tritech!

 18 Sep 2017 @ 10:52:44

Vyf leerlinge van die Hoërskool Ben Vorster het op Vrydag, 15 September, aan die Nasionale Tritech rondte deelgeneem. [ Lees meer . . . ]

 Vossies se natuurwetenskaplikes presteer!

 18 Sep 2017 @ 09:38:07

Dertien Graad 8- en 9-leerders van die Hoërskool Ben Vorster het onlangs aan die jaarlikse Bio Science olimpiade deelgeneem en uitstekende uitslae behaal. Die landswye olimpiade toets die leerders se algemene natuurwetenskapkennis. [ Lees meer . . . ]

 Vossie redenaars!

 15 May 2017 @ 11:10:12

Op Woensdag, 3 Mei, en Donderdag, 4 Mei, het die VOSSIES se interne redenaarskompetisies plaasgevind. [ Lees meer . . . ]