Hoërskool Ben Vorster | Tzaneen Hoërskool | Tzaneen High School

Nuus

 Vossie langasems vaar goed by Landloop Interhoër

 21 Aug 2019 @ 00:00:00

Op Woensdag, 14 Augustus 2019, is die jaarlikse Interhoër landloopbyeenkoms deur Hoërskool Merensky aangebied.

 

Die roete was straf, maar die Vossie atlete het moedig volhard.  Dion Sebela het 1ste in die junior seuns kompetisie (4km) geëindig.   Mooi so, Dion!  Dis ‘n puik prestasie!

Foto 1:  

Vossie Interhoër Dogterspan:

Juniors:  Ndzalama Nghale, Sarah Nambwaya, Palesa Seroka, Yvonne Botha, Katinka Smit, Mirandi Rossouw, Yvette Mokwena, Maxine Nkata en Loretta Mama.

Seniors:  Jolandi vd Merwe, Cindy Greyvenstein, Jolene Cordier, Francina Ndlopfu, Amberley Bergmann, Zoë Bergmann, Anika Bezuidenhout, Lauren Bekker en Juanté Paulse.

Foto 2:  

Vossie Interhoër Seunspan:

Juniors: Dion Sebela, Hlulani Mbhalati, Bob Mnisi, Adriaan Coetsee, Aldo Blignaut, Chris Snyman, Nsovo Shikwambana en Nsuku Mathye.

Seniors:  Andzani Sithole, Shaun Ndlopfu, Kyle Maritz, Kamogelo Kgohloane, Ivan Nortjé, Kwagga Mabela, Kateko Sithole, Ricky Beswick en Juan Meintjes.

 

 Vossies by SA-Landloopkampioenskappe

 11 Sep 2019 @ 00:00:00

Twee leerders, Dion Sebela en Jolandi van der Merwe, van Die Hoërskool Ben Vorster het die afgelope naweek as deel van die Limpopo span aan die SA-Kampioenskappe in Pretoria deelgeneem. [ Lees meer . . . ]

 Landloop langasems presteer by liga

 07 May 2019 @ 00:00:00

Die Hoërskool Ben Vorster se landloop-atlete het op 4 Mei 2019 te Polokwane aan die landloopliga gaan deelneem en baie mooi presteer. [ Lees meer . . . ]

 Vossies 2de by Interhoër landloopbyeenkoms 2018

 27 Aug 2018 @ 00:00:00

Die Hoërskool Ben Vorster se langasem-atlete het op Woensdag, 15 Augustus, aan die landloop interhoër 2018 te Polokwane gaan deelneem. [ Lees meer . . . ]

 Brons vir Vossies se interhoër landloopspanne!

 22 Aug 2017 @ 10:31:35

Die Hoërskool Ben Vorster se langasem landloop-atlete het twee bronsmedaljes tydens die Interhoër Landloopbyeenkoms wat op 14 Augustus gehou, losgehardloop. Hierdie jaar se gasheerskool was Hoërskool Louis Trichardt. [ Lees meer . . . ]