Hoërskool Ben Vorster | Tzaneen Hoërskool | Tzaneen High School

Nuus

 Mnr. en Mej Vossie 2019/2020

 03 Sep 2019 @ 00:00:00

Die Hoërskool Ben Vorster se jaarlikse prestige skoonheidskompetisie het vanjaar weer op 29 Augustus 2019 plaasgevind en dit was ‘n reuse sukses.

 

Die skreeusnaakse kommediant, Schalk Bezuidenhout, het die gehoor laat skater van die lag toe hy as seremoniemeester opgetree het.  Die Gatsby tema en “roaring 20’s” is uitgebeeld in die openingsdans en dekor.  Ons bedank ons borge wat die aand moontlik gemaak het en wens graag ons wenners geluk:

 

Mej. Vossie: René Thete

1ste prinses – Lone Herman

2de prinses – Simone Schreiber

Mej. Fotogenies – Zoe Jacobs

Mej. Persoonlikheid – Simone Schreiber

 

Mnr. Vossie: Renzo du Plessis

1ste prins – Alexander Gird

2de prins – Katlego Selematsela

Mnr. Fotogenies – Katlego Selematsela

Mnr. Persoonlikheid – Liam Meintjies

 

Baie geluk aan elke deelnemer – julle was ‘n fees vir die oog!

Foto 1:  Mnr. Vossie: Renzo du Plessis en Mej. Vossie: René Thete

 Mnr en Mej Vossie 2018 aangewys

 20 Sep 2018 @ 00:00:00

Die Hoërskool Ben Vorster het op 6 September hulle jaarlikse glansaand, waar mnr. en mej. Vossie vir 2018 aangewys word, gehou. HANCO – oud-Vossie, het ons vermaak op die rooi tapyt van Hollywood! [ Lees meer . . . ]