Hoërskool Ben Vorster | Tzaneen Hoërskool | Tzaneen High School

Nuus

 2017 Graad 8's - Belangrike datums

 02 Dec 2016 @ 15:49:43

10 Januarie
Kenmekaar oggend
    Tyd: 8:00 – 12:00
    Plek: Die Skool, Brandtrap
    Kleredrag: Gemaklike klere wat kan nat word.
    Bring saam: Swartsak, pennesakkie met gom, sker en papier. Geld vir snoepie (opsioneel)
Boekstoor – afhaal van handboeke en skrifte
    Tye: 7:00 – 8:00 & 12:00 – 14:00
    Plek: 2de verdieping, kamer regoorkant die trappe  aan die straat se kant.

11 Januarie
Skool open

Tyd: 7:00
Plek: Tree aan by Brandtrap
Kleredrag: Skooluniform
Bring saam: Rugsak met pennesakkie, notaboek en kosblik/snoepie geld.
                     Jy hoef NIE jou skooltas en handboeke skool toe te bring nie.
Boekstoor – afhaal van handboeke en skrifte
    Tyd: 14:00 – 16:00
    Plek: 2de verdieping, kamer regoorkant die trappe  aan die straat se kant
    
12 Januarie
Interhuis atletiekbyeenkoms
    Tyd: 7:00
    Kleredrag: Gemaklike broek, hemp in spankleur (swart, wit of rooi). 
                                  Graad 8’s word die 11de in hulle spanne ingedeel.

13 Januarie
Groentjiekonsertoefening

    Tyd: 14:00 – 18:00

Graad 8 kenmekaar braai
    Tyd: 18:00
    Plek: Buffelskraal kaffeteria
    Saambring: Bring eie eetgerei, vleis en drank, bykosse word voorsien.

18 Januarie
Groentjiekonsert
 vir leerlinge

19 Januarie
Groentjiekonsert
 vir ouers