Hoërskool Ben Vorster | Tzaneen Hoërskool | Tzaneen High School

Nuus

 2017 E-boek pryse

 02 Dec 2016 @ 16:54:39

E-handboeke is nie verpligtend nie maar dit maak die lewe net soveel makliker!
Geen swaar tasse nie, jy kry gratis toegang tot onderwysers se notas en opsommings en soveel meer.

Kliek hier vir die 2017 e-handboek pryslys.