Hoërskool Ben Vorster | Tzaneen Hoërskool | Tzaneen High School

Nuus

 “Vintage Circus” – Vossies hou matriekafskeid 2018

 29 Oct 2018 @ 00:00:00

Die Vossies se matriekafskeid het op Woensdag, 26 September 2018, plaasgevind.  Dit was ‘n betowerende aand en die tema was “Vintage Circus”. Dankie aan elke graad 11-leerder, hul ouers, aan me. Jorina Vorster (organiseerder) en al die personeel wat hard gewerk het om die matriekafskeid ‘n onvergeetlike skouspel vir almal te maak. Baie dankie ook aan mnr. Dirk Uys en sy span vir die verruklike lekker feesmaal!!