Hoërskool Ben Vorster | Tzaneen Hoërskool | Tzaneen High School

Nuus

 Vossie flippers blink uit by die Limpopo Skole Kampioenskappe

 09 Oct 2019 @ 00:00:00

Agt van Die Hoërskool Ben Vorster se swemmers het aan die Limpopo Skole Kampioenskappe op Saterdag, 5 Oktober, tot Sondag, 6 Oktober, in Polokwane gaan deelneem.

 

Die Vossies het uitstekend gevaar en sewe 1ste plekke, vyf 2de plekke en agtien 3de plekke, met die volgende uitslae, verower:

 

Dogters

 

Tashné Opperman D O/14:  50m-vryslag (6de), 100m-vryslag (7de), 50m-borsslag (5de), 100m-borsslag (4de), 50m-vlinderslag (4de) en 100m-vlinderslag (2de).

 

Liandri de Bruin D O/15:  50m-vryslag (3de), 100m-vryslag (4de), 50m-borsslag (6de), 100m-rugslag (5de), 50m-rugslag (2de) en 50m-vlinderslag (7de).

 

Anika Bezuidenhout D O/16:  50m-borsslag (4de), 100m-vryslag (3de), 100m-borsslag (3de), 50m-rugslag (5de), 50m-vryslag (3de) en 50m-vlinderslag (3de).

 

 

Seuns

 

Juan Meintjes S O/14:  100m-rugslag (3de), 50m-borsslag (3de), 100m-vryslag (3de), 100m-borsslag (3de), 50m-rugslag (1ste), 100m-vlinderslag (1ste), 50m-vryslag (1ste) en 50m-vlinderslag (1ste).

 

Armand van Vuuren S O/14:  100m-rugslag (1ste), 50m-borsslag (4de), 100m-vryslag (5de), 100m-borsslag (5de), 50m-rugslag (3de), 100m-vlinderslag (3de), 200m-IM (2de), 50m-vrysalg (5de), 200m-borsslag (3de), 50m-vlinderslag (3de) en 200m-rugslag (1ste).

 

Marnus Kruger S O/15:  100m-rugslag (2de), 50m-borsslag (4de), 100m-vryslag (4de), 100m-borsslag (2de), 100m-vlinderslag (3de), 200m-IM (1ste) en 50m-vlinderslag (3de).

 

Erno Botha S O/16 en ouer:  100m-rugslag (3de), 50m-borsslag (3de), 100m-vryslag (4de), 100m-borsslag (4de), 50m-rugslag (4de), 200m-IM (7de), 50m-vryslag (8ste) en 200m-borsslag (3de).

 

Vian Jacobs S O/16 en ouer:  100m-vryslag (16de), 50m-ruslag (10de), 200m-IM (16de), 50m-vryslag (12de) en 100m-vlinderslag (15de).

 

Baie geluk aan al die swemmers asook die afrigters:  mnr. Johan Grobbelaar (SHAMU), mnr. Hein en me. Liezl Toerien (TASK). 

 

Die Vossies is trots op julle!

Foto 1:  Voor: Tashné Opperman (een 2de plek) en Liandri de Bruin (een 2de- en een 3de plek).

Agter: Anika Bezuidenhout (vier 3de plekke)

Foto 2:  Voor: Juan Meintjes (vier 1ste- en vier 3de plekke) en Armand van Vuuren (twee 1ste-, een 2de- en vier 3de plekke).

Agter: Erno Botha (drie 3de plekke), Marnus Kruger (een 1ste-, twee 2de- en twee 3de plekke) en Vian Jacobs.

 Ben Vorster is Limpopo swemkampioene

 24 Oct 2019 @ 00:00:00

Die Hoërskool Ben Vorster het die Top 10-swemgala vir Hoërskole vir die sesde keer in ’n ry ingepalm. [ Lees meer . . . ]

 Vossie swemmers presteer!

 29 Jul 2019 @ 00:00:00

Vyf leerlinge van Die Hoërskool Ben Vorster het uitstekend gevaar tydens die Age Group 2 Swemgala, wat op Saterdag, 20 Julie 2019, te Ben Vorster, plaasgevind het. [ Lees meer . . . ]

 Vossie Flippers presteer tydens Level 3-swemkampioenskappe

 08 Apr 2019 @ 00:00:00

Die Suid-Afrikaanse Level 3-swemkampioenskappe het vanaf 28-31 Maart 2019 by Germiston (Johannesburg) plaasgevind. Die Vossie swemmers het uitstekend gevaar met die volgende top uitslae van elke swemmer: [ Lees meer . . . ]

 Ben Vorster presteer in die water!

 06 Feb 2019 @ 00:00:00

Tien van Die Hoërskool Ben Vorster se swemmers het aan die Limpopo School Champs, wat op 1 en 2 Februarie in Polokwane plaasgevind het, deelgeneem. Baie geluk aan al ons swemmers - almal het puik presteer. [ Lees meer . . . ]

 Vossie-Flippers is SA-skole swemgala-kampioene

 11 Jan 2019 @ 00:00:00

Die volgende Vossie-swemmers het vanaf 9 tot 14 Desember 2018 aan die SA-skole swemgala-kampioenskappe deelgeneem. Dit het by Ellispark in Johannesburg plaasgevind en hulle het puik presteer! [ Lees meer . . . ]

 Vossie Sprint Gala

 27 Aug 2018 @ 00:00:00

Vier swemmers van Hoërskool Ben Vorster het op Saterdag, 18 Augustus 2018, aan die TUKS Sprint Gala deelgeneem wat op Mokopane plaasgevind het. Baie geluk aan al die swemmers. [ Lees meer . . . ]

 Vossies in Limpopo-swemspan

 27 Aug 2018 @ 00:00:00

Elf Vossie-swemmers het vir die Limpopo-swemspan gekwalifiseer, wat tussen 9 – 14 Desember 2018 aan die SA-skole Kampioenskappe te Kaapstad, gaan deelneem. [ Lees meer . . . ]

 Vossies swem die wêreld aan die brand!

 05 Jun 2018 @ 00:00:00

Vier leerlinge van die Hoërskool Ben Vorster is gekies vir die Limpopo Aquatics swemgroep. Ruan Hanaczeck-Krüger is vir die Elite Senior groep gekies en Doran Kleynhans, Erno Botha en Pieter Du Toit is vir die Junior FAST TRACK groep gekies. [ Lees meer . . . ]

 Ruan presteer tydens die SA-swem te Durban

 16 Apr 2018 @ 00:00:00

Ruan Hanaczeck-Krüger, ‘n leerling van die Hoërskool Ben Vorster, het aan die SA-swemkampioenskappe in Durban deelgeneem. [ Lees meer . . . ]