Hoërskool Ben Vorster | Tzaneen Hoërskool | Tzaneen High School

Argiewe

Soek deur ons argiewe vir nuusartikels en foto's

 Vossie atlete presteer

 24 Oct 2019 @ 00:00:00

Die Vossie atlete het op Saterdag, 19 Oktober 2019, aan die voorseisoen JJJ-atletiekbyeenkoms gaan deelneem wat by Hoërskool Rob Ferreira in Witrivier plaasgevind het. [ Lees meer . . . ]

 Agt Vossie netbalspelers in 2020 “high performance” Limpopo oefenspan

 24 Oct 2019 @ 00:00:00

Op Saterdag, 12 Oktober 2019, het die 2020 Limpopo “high performance” proewe plaasgevind. Ons is trots om te kan sê dat agt van Die Hoërskool Ben Vorster in die Limpopo “high performance” O/15- en O/16-oefenspanne opgeneem is. [ Lees meer . . . ]

 Ben Vorster is Limpopo swemkampioene

 24 Oct 2019 @ 00:00:00

Die Hoërskool Ben Vorster het die Top 10-swemgala vir Hoërskole vir die sesde keer in ’n ry ingepalm. [ Lees meer . . . ]

 FINESSE Moeder- en dogterdag

 21 Oct 2019 @ 00:00:00

Op Vrydag, 4 Oktober, het die Vossies hul jaarlikse Moeder- en dogterdag aangebied. Die befaamde spreker, Lynette Beer – Seeds of inspiration, het die dames behoorlik laat skater! [ Lees meer . . . ]

 Vossies sêriously sing acapella groep maak ons trots!

 21 Oct 2019 @ 00:00:00

Die oë het gestraal, die ritme was polsend, en die stemme was hoendervleis mooi! [ Lees meer . . . ]

 Vyf Ben Vorster seuns is gekies vir Limpopo krieketspan

 21 Oct 2019 @ 00:00:00

Vyf van Die Hoërskool Ben Vorster se seuns is gekies vir hul onderskeie Limpopo krieketspanne. [ Lees meer . . . ]

 Vossies neem aan SA’s deel in die skone Kaap!

 09 Oct 2019 @ 00:00:00

Gedurende die vakansie is die SA-Skyfskietkampioenskappe deur Wes-Kaap aangebied. [ Lees meer . . . ]

 Vossie flippers blink uit by die Limpopo Skole Kampioenskappe

 09 Oct 2019 @ 00:00:00

Agt van Die Hoërskool Ben Vorster se swemmers het aan die Limpopo Skole Kampioenskappe op Saterdag, 5 Oktober, tot Sondag, 6 Oktober, in Polokwane gaan deelneem. [ Lees meer . . . ]

 Vossies loop Italië plat!

 09 Oct 2019 @ 00:00:00

Bonjourno Ben Vorster! Wat ‘n ongelooflike ervaring. Sewentien Vossies het Italië aangedurf en met verwondering teruggekeer! [ Lees meer . . . ]

 Vossie netbalspan 7de in Suid-Afrika

 08 Oct 2019 @ 00:00:00

Die O/15-netbalspan het tydens die skoolvakansie aan die Top Skole Fast 5-netbaltoernooi te Boksburg, van 22-25 September, deelgeneem. [ Lees meer . . . ]
//1/2/3/4/5/6/7/8/9/10//