Hoërskool Ben Vorster | Tzaneen Hoërskool | Tzaneen High School

Argiewe

Soek deur ons argiewe vir nuusartikels en foto's

 Vossies presteer by Tritech se Nasionale Rondte

 11 Sep 2019 @ 00:00:00

Die Tritech Nasionale Rondte het op 6 en 7 September by Hoërskool Merensky plaasgevind. [ Lees meer . . . ]

 Vossie netbal wys hul staal tydens die Fast 5-netbaltoernooi

 11 Sep 2019 @ 00:00:00

Die O/15- en O/17-netbalspanne van Die Hoërskool Ben Vorster het die naweek van 6 en 7 September aan die Hoërskool Oos-Moot se Fast 5-netbaltoernooi deelgeneem in Pretoria. [ Lees meer . . . ]

 Zoë in Mpumalanga Senior Dames IPT-hokkiespan

 11 Sep 2019 @ 00:00:00

Zoë Bergmann, ‘n 16 jarige leerder van Die Hoërskool Ben Vorster, is tydens die Julievakansie verkies as lid van die Mpumalanga Senior Dames IPT-hokkiespan. [ Lees meer . . . ]

 Vossies by SA-Landloopkampioenskappe

 11 Sep 2019 @ 00:00:00

Twee leerders, Dion Sebela en Jolandi van der Merwe, van Die Hoërskool Ben Vorster het die afgelope naweek as deel van die Limpopo span aan die SA-Kampioenskappe in Pretoria deelgeneem. [ Lees meer . . . ]

 Vossies bobaas op Buffelpark

 03 Sep 2019 @ 00:00:00

Beide die Vossies se sewesspanne was die naweek op Buffelpark gekroon as die Limpopo seweskampioene. [ Lees meer . . . ]

 Oud-Vossie pronk met TWEE toekennings by KyKNET se Silwerskermfees!

 03 Sep 2019 @ 00:00:00

Inamari Schoonraad, oud-Vossie (2007), is tydens die Silwerskermfees genomineer vir drie toekennings en het met twee toekennings weggeloop vir haar kortfilm “My gelykenis”. [ Lees meer . . . ]

 Mnr. en Mej Vossie 2019/2020

 03 Sep 2019 @ 00:00:00

Die Hoërskool Ben Vorster se jaarlikse prestige skoonheidskompetisie het vanjaar weer op 29 Augustus 2019 plaasgevind en dit was ‘n reuse sukses. [ Lees meer . . . ]

 Die Vossies se O/15-netbalspan is as Limpopo Fast 5-Kampioene gekroon

 21 Aug 2019 @ 00:00:00

Die Hoërskool Ben Vorster se O/15- en O/17-spanne het die afgelope naweek aan die Fast 5-Limpopo Kampioenskappe in Polokwane deelgeneem. [ Lees meer . . . ]

 James Vorster verwerf 2de plek by Limpopo Hoërskole Gholfkampioenskappe

 21 Aug 2019 @ 00:00:00

James Vorster, ‘n graad 12-leerling van Die Hoërskool Ben Vorster, het die afgelope naweek ‘n 2de plek tydens die Limpopo Hoërskole Gholfkampioenskappe behaal. [ Lees meer . . . ]

 Vossie langasems vaar goed by Landloop Interhoër

 21 Aug 2019 @ 00:00:00

Op Woensdag, 14 Augustus 2019, is die jaarlikse Interhoër landloopbyeenkoms deur Hoërskool Merensky aangebied. [ Lees meer . . . ]
//1/2/3/4/5/6/7/8/9/10//