Hoërskool Ben Vorster | Tzaneen Hoërskool | Tzaneen High School

Argiewe

Soek deur ons argiewe vir nuusartikels en foto's

 Twee oud-Vossies presteer!

 27 Aug 2018 @ 00:00:00

Philip en Bernard Nieuwoudt (seuns van Fielies en Lidwinia Nieuwoudt) het onderskeidelik (2002 / 2004) aan die Hoërskool Ben Vorster gematrikuleer. Hulle het altwee na hulle aanvanklike studies by NWU Potchefstroom verder studeer en beide internasionale kwalifikasies verwerf. [ Lees meer . . . ]

 Vossie-netbal se 1ste span eindig 8ste in Suid-Afrika!

 13 Aug 2018 @ 00:00:00

Die afgelope naweek het die Top 8 O/19-spanne in Suid-Afrika teen mekaar meegeding. [ Lees meer . . . ]

 Ben Vorster krieket liga seisoen begin op hoë noot

 13 Aug 2018 @ 00:00:00

Die Hoërskool Ben Vorster se 1ste krieketspan het die afgelope naweek, 11 Augustus 2018, teen Hoërskool Phalaborwa in ‘n ligawedstryd gespeel en met 60 lopies gewen. [ Lees meer . . . ]

 4de plek by Noordvaal vir Vossies O/14-dogtershokkiespan

 13 Aug 2018 @ 00:00:00

Die Hoërskool Ben Vorster se O/14-dogtershokkiespan is baie trots nadat hul met ‘n 4de plek by die Noordvaal geëindig het. Die toernooi het in Pretoria te Cornwill Hill College plaasgevind. [ Lees meer . . . ]

 Ben Vorster eerste span deur na die Virseker Beker finale

 13 Aug 2018 @ 00:00:00

Drie van die Hoërskool Ben Vorster se rugbyspanne het die afgelope naweek, 11 Augustus 2018, in die semifinale van die Virskeker Beker se afdeling 1-skild gespeel. Die O/14- en O/15-spanne het in Pretoria teen onderskeidelik Hoërskool Florida en Hoërskool Lichtenburg te staan gekom terwyl die eerste span op hul tuisveld teen Hoërskool Middelburg gespeel het. [ Lees meer . . . ]

 Vossie-netbal presteer tydens SA-Skole Toernooi

 23 Jul 2018 @ 00:00:00

Hoërskool Ben Vorster het vanaf 22-24 Julie aan die Nasionale Top Skole Netbaltoernooi te Hoërskool EG Jansen gaan deelneem. Die Vossies het geskitter en drie van hulle vier spanne het in die Top 10 van die toernooi geëindig. [ Lees meer . . . ]

 Vossies bly op die wenpad in die Virseker Beker Toernooi

 23 Jul 2018 @ 00:00:00

Die Hoërskool Ben Vorster se rugbyspanne het die afgelope naweek te staan gekom teen Hoërskool Middelburg. Die Vossies het vyf van die agt wedstryde gewen. [ Lees meer . . . ]

 Vossies bly aan die wenkant teen Hoërskool Lichtenburg

 19 Jun 2018 @ 00:00:00

Hoërskool Ben Vorster se rugbyspanne het die naweek gewys dat al doen die seniors baie goed is die toekoms van Vossie-rugby ook belowend. Die juniors gaan van krag tot krag. Die Vossies het 8 uit 10 wedstryde teen ‘n sterk Hoërskool Lichtenburg gewen. [ Lees meer . . . ]

 Ben Vorster presteer by Limpopo-semifinaal hokkie

 11 Jun 2018 @ 00:00:00

Op Saterdag, 9 Junie 2018, het drie van die Hoërskool Ben Vorster se dogters-hokkiespanne in die Limpopo-semifinale gespeel te Polokwane. [ Lees meer . . . ]

 ‘n Mond vol woorde - nie tande!

 11 Jun 2018 @ 00:00:00

Thys Nortjé, ‘n graad 11-leerder van die Hoërskool Ben Vorster, het dit weer reggekry. [ Lees meer . . . ]
//1/2/3/4/5/6/7/8/9/10//