Hoërskool Ben Vorster | Tzaneen Hoërskool | Tzaneen High School

Argiewe

Soek deur ons argiewe vir nuusartikels en foto's

 Vossies begin 2018 se rugbyseisoen doelgerig deur ‘n oefenkamp te hou!

 27 Feb 2018 @ 11:33:58

Die Vossie-rugbyafrigters en seuns het die afgelope naweek op tuisbodem ‘n rugbyoefenkamp bygewoon o.l.v. “Master Coach”. [ Lees meer . . . ]

 Die Vossies presteer tydens 2018-Prestige atletiekbyeenkoms!

 27 Feb 2018 @ 11:23:10

Op Vrydag, 16 Februarie 2018, het die Hoërskool Ben Vorster die jaarlikse Prestige atletiekbyeenkoms aangebied. Deelnemende skole was: Hoërskool Pietersburg, Hoërskool Lydenburg, Hoërskool Uitsig, Hoërskool Tom Naudé, Stanford Lake College, Hoërskool Piet Potgieter, Lowveld Academy en Hoërskool Ben Vorster. [ Lees meer . . . ]

 Vossies 4de by die 2018-Interhoër te Sasolburg!

 27 Feb 2018 @ 10:57:54

Op Maandag, 19 Februarie 2018, het die Hoërskool Ben Vorster aan die Interhoër Noordvaal Groep 4 deelgeneem. Die byeenkoms het op die DP De Villiers stadion te Sasolburg plaasgevind. [ Lees meer . . . ]

 Atletiek distrikte kampioenskappe!

 27 Feb 2018 @ 10:06:45

Die Vossies het op Woensdag, 14 Februarie 2018, die atletiek distrikte kampioenskappe aangebied [ Lees meer . . . ]

 Voorwoord van ons koshuisvader!

 19 Feb 2018 @ 13:26:21

Hartlik welkom aan alle nuwe Graad 8's van 2018. Dis vir ons ‘n voorreg om u en u kind deel van ons hoërskool ervaring te maak. [ Lees meer . . . ]

 Vossie-onderwysers word vereer vir prestasies!

 19 Feb 2018 @ 09:58:31

Van die Hoërskool Ben Vorster se onderwysers is vereer vir uitsonderlike onderrig tydens die Mopani Distrik Munisipaliteit se prestasie-prysuitdeling wat op Woensdag, 14 Februarie, gehou is. [ Lees meer . . . ]

 Ben Vorster bó na naelbytstryd @ Merensky!

 19 Feb 2018 @ 09:52:39

In ‘n naelbyt stryd het die eerste krieketspan van die Hoërskool Ben Vorster sy buurman, Hoërskool Merensky, Saterdag, 17 Februarie 2018, met drie paaltjies geklop in beide spanne se laaste wedstryde in die Finsbury-kompetisie. [ Lees meer . . . ]

 Kleurvolle begin vir 2018!

 19 Feb 2018 @ 09:29:44

Die Hoërskool Ben Vorster het die nuwe skooljaar op ‘n hoë noot begin deur ‘n ‘colour fest’ op Donderdag, 16 Februarie, te hou. [ Lees meer . . . ]

 Die Trolle vind 'n tuiste in die Toekie-harte!

 16 Feb 2018 @ 07:44:10

Die Toekie-familie se harte loop oor van trots. Ons spog met 15 nuwe skiewies wat al die elemente van ‘n hoërskoolkoshuis kon aandurf en baasraak. [ Lees meer . . . ]
//3/4/5/6/7/8/9/10/11/12//