Hoërskool Ben Vorster | Tzaneen Hoërskool | Tzaneen High School

Argiewe

Soek deur ons argiewe vir nuusartikels en foto's

 Oud-Vossie gekies vir Commonwealth Games!

 29 Jan 2018 @ 14:48:26

Phil-Mar Janse van Rensburg, ‘n oud-Vossie van die Hoërskool Ben Vorster (2007) is vir die “Commonwealth Games”, wat die jaar gedurende April in Australia se Gold Coast gehou word, gekies. Die finale span word einde van die maand aangekondig. [ Lees meer . . . ]

 Vossie-swemmers blink uit tydens die Limpopo-swemkampioenskappe!

 29 Jan 2018 @ 14:44:12

Die Hoërskool Ben Vorster het op 27 en 28 Januarie 2018 te Polokwane aan die Limpopo-swemkampioenskappe deelgeneem. [ Lees meer . . . ]

 Hekkieloop: Welkom nuwe Vossies!

 29 Jan 2018 @ 14:37:33

Die nuwe Vossies het op Vrydag, 26 Januarie, die Orde van die Buffel ontvang tydens die jaarlikse Hekkieloop-seremonie. [ Lees meer . . . ]

 Boomplantdag in Vossieland!

 29 Jan 2018 @ 14:27:20

Op Vrydag, 26 Januarie het die Hoërskool Ben Vorster weer hierdie jaar volgens 'n Vossie-tradisie, met die Graad 8's van 2018 'n boomplantdag gehou. [ Lees meer . . . ]

 Vossie Atletiek!

 29 Jan 2018 @ 09:10:31

Die Vossies het op Saterdag 27 Januarie 2017, aan ‘n vriendskaplike atletiekbyeenkoms te Nelspruit deelgeneem. [ Lees meer . . . ]

 Die Vossies neem teen Hoërskool Noordheuwel deel tydens die Finsbury-kriekettoernooi!

 23 Jan 2018 @ 10:16:20

Hoërskool Ben Vorster se 1ste krieketspan het tuis teen Hoërskool Noordheuwel deelgeneem. Noordheuwel het eerste gekolf. Die wedstryd het op ‘n snikhete Saterdag, 20 Januarie 2018 plaasgevind. [ Lees meer . . . ]

 Atletiek begin op n hoë noot by Ben Vorster!

 23 Jan 2018 @ 09:51:43

Die Vossies het hul atletiekseisoen afgeskop met die jaarlikse Interhuis, wat op Donderdag, 18 Januarie, plaasgevind het. Vyf nuwe rekords is opgestel en die gees onder die leerlinge was puik. [ Lees meer . . . ]

 Die Vossies is gerat vir 2018!

 15 Jan 2018 @ 12:37:57

Die Hoërskool Ben Vorster het ‘n baie suksesvolle Malik-hokkiekliniek op 12 en 13 Januarie 2018 aangebied. [ Lees meer . . . ]

 Vierde plek vir Tharishca by Nasionale Western Mounted Games!

 17 Oct 2017 @ 13:50:41

Tharischca van der Walt, ‘n leerling van die Hoërskool Ben Vorster, het Limpopo die afgelope vakansie by die Nasionale Kamioenskappe vir Western Mounted Games, wat in Parys plaasgevind het, verteenwoordig. Sy het in die SANESA-skole afdeling, Level 1, 4de uit 30 ruiters geëindig. In die ope afdeling, Level 2, het sy ‘n 54ste plek uit 78 ruiters behaal. [ Lees meer . . . ]

 Suid-Afrikaanse Skyfskietkampioenskappe!

 17 Oct 2017 @ 13:45:19

Vier leerders van die Hoërskool Ben Vorster het die afgelope vakansie Limpopo by die Suid-Afrikaanse skyfskietkampioenskappe verteenwoordig. [ Lees meer . . . ]
//5/6/7/8/9/10/11/12/13/14//