Hoërskool Ben Vorster | Tzaneen Hoërskool | Tzaneen High School

Argiewe

Soek deur ons argiewe vir nuusartikels en foto's

 Eerste Princess Dutch Hokkiekliniek in Tzaneen.

 23 Jan 2019 @ 00:00:00

Die Hoërskool Ben Vorster het op 19 en 20 Januarie die Sportways Princess Dutch Hokkiekliniek op hul astrobaan aangebied. [ Lees meer . . . ]

 Vossies hou Atletiek Interhuis

 15 Jan 2019 @ 00:00:00

Die jaarlikse Interhuis Atletiek van die Hoërskool Ben Vorster het op Donderdag en Vrydag, 10 en 11 Januarie 2019, plaasgevind. [ Lees meer . . . ]

 Vossie-Flippers is SA-skole swemgala-kampioene

 11 Jan 2019 @ 00:00:00

Die volgende Vossie-swemmers het vanaf 9 tot 14 Desember 2018 aan die SA-skole swemgala-kampioenskappe deelgeneem. Dit het by Ellispark in Johannesburg plaasgevind en hulle het puik presteer! [ Lees meer . . . ]

 “Vintage Circus” – Vossies hou matriekafskeid 2018

 29 Oct 2018 @ 00:00:00

Die Vossies se matriekafskeid het op Woensdag, 26 September 2018, plaasgevind. Dit was ‘n betowerende aand en die tema was “Vintage Circus”. [ Lees meer . . . ]

 Zack Verster – ‘n Visserman van formaat

 24 Oct 2018 @ 00:00:00

Zack Verster, ‘n leerling van Hoërskool Ben Vorster, het op 21 en 22 Julie 2018, op 18 en 19 Augustus 2018 en op 22 en 23 September 2018 aan die Junior Northern Division Bass-kompetisies deelgeneem. Hy het derde vir die seisoen geëindig. [ Lees meer . . . ]

 Vossies presteer by atletiekbyeenkoms met 7 goue medaljes

 24 Oct 2018 @ 00:00:00

Die Vossies het op Saterdag, 20 Oktober 2018, aan die Marius Lengton Atletiekbyeenkoms, wat deur Hoërskool Tom Naudé aangebied is, deelgeneem. [ Lees meer . . . ]

 Netbal-afrigterskursus by Hoërskool Ben Vorster

 24 Oct 2018 @ 00:00:00

Op Woensdag, 17 Oktober, het me. Charmaine Beetge (netbalorganiseerder van Ben Vorster) ‘n afrigtingskursus aangebied. 84 Afrigters regoor die Mopani distrik het die kursus bygewoon. [ Lees meer . . . ]

 Grootvlei rugbytoer te Engeland en Skotland

 15 Oct 2018 @ 00:00:00

Gedurende die September/Oktober vakansie het 14 seuns van Ben Vorster se Inyathi’s tesame met hul hoof-afrigter, mnr. Sakkie Vermeulen, na Engeland en Skotland saam met Grootvlei Rugby Akademy getoer. [ Lees meer . . . ]

 Vossies vol vuur op SA’s

 15 Oct 2018 @ 00:00:00

Vossies was soos oudergewoonte op hul beste by die Suid-Afrikaanse skyfskiet-kampioenskappe in Newcastle, wat van 29 September tot 5 Oktober, plaasgevind het. [ Lees meer . . . ]

 James Vorster blink uit tydens die Limpopo Inter- en Junior Ope Gholfkampioenskappe

 12 Oct 2018 @ 00:00:00

James Vorster, ‘n leerling van die Hoërskool Ben Vorster, het tydens die vakansie deelgeneem aan die O/19-Inter provinsiale kampioenskappe en was ook die kaptein van die span. [ Lees meer . . . ]
//5/6/7/8/9/10/11/12/13/14//