Hoërskool Ben Vorster | Tzaneen Hoërskool | Tzaneen High School

Bergfiets

Bergfiets entoesiaste kan aansluit by ons berfietsklub. Ons neem elke jaar, in die 3rde kwartaal, deel aan die Spur Challenge. Ses wedrenne word gery en dien as basis vir die seleksie van die Limpopo bergfietsspan.