Hoërskool Ben Vorster | Tzaneen Hoërskool | Tzaneen High School

Bestuur

Die bestuur van die Hoërskool Ben Vorster rus op die skouers van die skoolhoof, sy bestuurspan
en die Beheerliggaam. Hulle werk nou saam met die taakspan, opvoeders, studenteraad,
die VSR en ouerkomitees om ‘n gedugte span te vorm wat na die belange van die Vossie-familie omsien.