Hoërskool Ben Vorster | Tzaneen Hoërskool | Tzaneen High School

Kaleidoskoopland - Centre Stage

 

Kultuuraande

Vossies kry die geleentheid om hulle musiek-, sang, en toneeltalente ten toon te stel tydens ons jaarlikse kultuuraande. In 2014 het ons begin om oud-Vossies uit te nooi om deel te neem. Die aand se kaartjieverkope word geskenk aan ‘n liefdadigheidsorganisasie.

 

Revue

Elke tweede jaar hou ons ‘n groot revue. In 2016 is die produksie Good is the new bad aangebied.

 Nuus:

 Laeveld sêrkompetisie beïndruk!

 26 Sep 2016 @ 12:07:30

Ons jeug se sang- en vermaaklikheidstalent het vir baie goeie terugvoer van die beoordelaars van die Laeveld sêrkompetisie gesorg. Dit is die tweede jaar wat die Hoërskool Ben Vorster hierdie kompetisie aanbied. [ Lees meer . . . ]

 Die Vossies maak ‘n verskil in die lewens van kankerpasiënte!

 08 Aug 2016 @ 10:28:51

Die Vossies het op 28 Julie hul jaarlikse spog kultuurgeleentheid, die oud-Vossie kultuuraand gehou. Die geleentheid was ten bate van die Tzaneen Cancer Care Group gehou en het deel van die Vossies se kultuurweek gevorm. [ Lees meer . . . ]

 Hanco van der Merwe skitter in die VSA!

 01 Aug 2016 @ 12:35:50

Hanco van der Merwe ‘n leerling, van die Hoërskool Ben Vorster het tydens die Julie-vakansie aan die Actors Models Talent for Christ se Shine event in Orlando VSA gaan deelneem. [ Lees meer . . . ]

 Kultuuraande om die draai

 03 Jun 2016 @ 14:48:26

Moenie ons twee kultuuraande in Julie mis nie. Die eerste kultuuraand vind op 27 Julie en die oud-Vossie kultuuraand vind op 28 Julie plaas. [ Lees meer . . . ]

 Vossie Revue skouspelagtig

 18 Apr 2016 @ 10:09:39

Die jaarlikse revue was soos gewoonlik uit die boonste rakke. Hierdie jaar is 'n verwerking van die Disney film' Decendants' opgevoer. [ Lees meer . . . ]