Hoërskool Ben Vorster | Tzaneen Hoërskool | Tzaneen High School

Fasiliteite

Sport

Atletiekbaan

Binnenshuise swembad

Biokinetikus

Fisioterapeut

Gimnasium

Hokkievelde (2), ‘n binnenshuise hokkiebaan en ‘n opwarmingshokkieveld

Krieketveld

Netbalbane (6)

Rugbyvelde (2)

Skyfskietbaan

Tennisbane (2)

Turf krieketnette (6) en binnenshuise krieketnette (2)

 

Kultuur

Dansakademie

Musieksentrum

 

Koshuise

Toekie Vorster dameskoshuis

Vyfster seunskoshuis

 

Algemeen

Cucina Montina restaurant

Kafeteria (Buffelskraal)

Lombards Uitrusters tak

Ouditorium

Piet Swart onthaallokaal

Skoolsaal

Sluitkaste

Tina Cowley leessentrum

Wifii

 

Kliek die onderstaande skakel vir 'n video van ons terrein in Vossieland!

https://www.youtube.com/watch?v=YcAYwGBsLNE