Hoërskool Ben Vorster | Tzaneen Hoërskool | Tzaneen High School

Future Vossies

Die Hoërskool Ben Vorster is gevestig op Christelike waardes en gehalte onderwys in voeling met die moderne wêreld.  Ons wil jou graag as individu ten volle toerus met unieke kennis en waardes om met selfvertroue ‘n positiewe bydrae te lewer tot ‘n veranderende samelewing. 

Ons is trots op Vossieland, die buffel,die skoolwapen en ons leuse: “Stry tot oorwinning”. 

Hier in Vossieland kan jy aan jou toekoms bou op akademiese, sport, kulturele, en sosiale gebied sodat jy jou potensiaal kan bereik, opskerp en kan uitleef om ‘n groot sukses daarvan te kan maak.  Kom word deel van die Vossie familie en ervaar die unieke gees en ondersteuning wat jou hele lewe met jou sal saambly.

Neem ‘n ingeligte besluit vir jou toekoms!

 

 Nuus:

 2017 E-boek pryse

 02 Dec 2016 @ 16:54:39

Die 2017 pryse vir E-handboeke is nou beskikbaar. [ Lees meer . . . ]

 2017 Graad 8's - Belangrike datums

 02 Dec 2016 @ 15:49:43

As jy wil weet wat die eerste twee weke van skool in 2017 vir jou as Graad 8's inhou, lees hier... [ Lees meer . . . ]