Hoërskool Ben Vorster | Tzaneen Hoërskool | Tzaneen High School

Gholf

Tzaneen en die naburige dorpe bied ‘n verskeidenheid van goeie gholfbane vir die gholf entoesias. Die gholfliga vind plaas in die tweede kwartaal.  

 

Organiseerder:

Thinus van Deventer
083 611 6292
thinusvand@gmail.com

 Nuus:

 James Vorster blink uit tydens die Limpopo Inter- en Junior Ope Gholfkampioenskappe

 12 Oct 2018 @ 00:00:00

James Vorster, ‘n leerling van die Hoërskool Ben Vorster, het tydens die vakansie deelgeneem aan die O/19-Inter provinsiale kampioenskappe en was ook die kaptein van die span. [ Lees meer . . . ]

 Limpopo Gholf-ster!

 25 Sep 2018 @ 00:00:00

Jaco de la Rey, ‘n graad 12-leerling van die Hoërskool Ben Vorster, is onlangs aangewys as die 2018-“Far North Junior Gholf Champion” van die jaar. [ Lees meer . . . ]

 Vossie-gholfspeler blink uit!

 17 Oct 2017 @ 13:35:22

James Vorster, ‘n graad 10-leerder van die Hoërskool Ben Vorster, het van 1 – 3 Oktober te Rustenburg aan die SA-Hoërskole gholfkampioenskappe deelgeneem. Daar was 75 spelers en James het ‘n 38ste plek behaal. James het ook aan die Limpopo Junior Ope vanaf 5 – 8 Oktober te Polokwane deelgeneem waar hy ‘n 2de plek in die “strokeplay”, wat oor vier rondtes gespeel is, behaal het en hy het ook die kwarteindrondte in die “Matchplay” behaal. Baie geluk, James! [ Lees meer . . . ]

 James Vorster verkies tot Limpopo Hoërskole golfspan!

 05 Sep 2017 @ 07:42:06

James Vorster, die kranige golfspeler van die Hoërskool Ben Vorster, het op Saterdag, 2 September, deelgeneem aan die Limpopo se provinsiale golf kampioenskappe vir Hoërskole. [ Lees meer . . . ]

 Vossies se B-gholfspan wen 2017-Interhoër

 08 Aug 2017 @ 10:31:41

Agt skole het op 1 Augustus 2017 teen mekaar (op die Tzaneen Country Klub) te staan gekom vir hierdie jaar se gholf-interhoër. Hoërskool Ben Vorster se A-span het in die tweede plek, die B-span in die 1ste plek en die C-span in die 3de plek geëindig. [ Lees meer . . . ]

 James gekies vir Limpopo Premier span!

 24 Jul 2017 @ 14:50:22

James Vorster, ‘n leerder van Hoërskool Ben Vorster, is vir die Limpopo gholf-unie se premier interprovinsiale span, wat 18 – 22 September by die Bryanston Country Club in Sandton aan die SA interprovinsiale toernooi gaan deelneem, gekies. [ Lees meer . . . ]

 Vossie gholf wen C-liga!

 03 Jun 2016 @ 14:24:16

Geluk aan die C-gholfspan wat die finaal van die Limpopo C-liga op 27 Mei te Polokwane gewen het. Die A-span het ook vir die finale gekwalifiseer en 4de geeïndig. [ Lees meer . . . ]

 Gholf liga uitslae

 27 May 2016 @ 21:52:43

Die Hoërskool Ben Vorster het vier van hulle vyf gholf ligawedstryde teen Hoërskool Merensky en Pietersburg Hoërskool gewen [ Lees meer . . . ]

 Vossie se gholfliga in volle swang.

 13 May 2016 @ 22:04:36

Die Hoërskool Ben Vorster het op 13 Mei 2016 hulle derde gholfliga-wedstryde van die seisoen gespeel en met gemengde resulte huis toe gekom. [ Lees meer . . . ]

 James Vorster speel in SA O/19-Gholfkampioenskappe

 04 Apr 2016 @ 13:09:26

James Vorster van die Hoërskool Ben Vorster het gedurende die April-vakansie aan die Suid-Afrikaanse O/19-Golfkampioenskappe deelgeneem te Bloemfontein [ Lees meer . . . ]