Hoërskool Ben Vorster | Tzaneen Hoërskool | Tzaneen High School

Groentjiekonsert

Die Groentjiekonsert is een van die hoogtepunte op die Vossies se kalender.
Elke jaar bedink die SR 'n konsert wat die gehoor laat lê van die lag.

Die konsert vind vroeg in die jaar plaas en elke Graad 8 kind neem deel.

Hierbo is 'n paar van die foto's wat tydens die konsert geneem is.

 Nuus:

 Vossies Gr.8-groentjiekonsert 2018

 05 Feb 2018 @ 09:12:30

Die Hoërskool Ben Vorster se gr. 8-groentjiekonsert het op Woensdag en Donderdag 24 en 25 Januarie 2017 plaasgevind en die konsert was van uitmuntende gehalte en het oud en jonk laat skater. [ Lees meer . . . ]