Hoërskool Ben Vorster | Tzaneen Hoërskool | Tzaneen High School

Kaleidoskoopland

Kaleidoskoopland, die Hoërskool Ben Vorster se kultuurakademie, is gepak met pret en plesier en tonne geleenthede. 

Blaai deur ons Upstage, Centre Stage en Encore bladsye om te sien hoe jy betrokke kan raak.