Hoërskool Ben Vorster | Tzaneen Hoërskool | Tzaneen High School

Kultuur

Ons propvol kultuurkalender bied tonne geleenthede vir Vossies om hulle kultuurtalente uit te leef. ‘n Voltydse kultuurhoof verseker dat kultuur by Ben Vorster die aandag kry wat dit verdien. Sodoende verseker ons dat daar ‘n balans tussen sport, akademie en kultuur by ons skool is.

 

Kultuuraktiwiteite sluit in:

Dansakademie – (privaat)

‘Edge’, die skool se ‘band’

Eisteddfod

Encore spel-en vertolkingsakademie (privaat)

Finesse- ma-en-dogter-dag

Groentjiekonserte

Kultuuraande

Musieksentrum (privaat)

Mnr en mej Vossie

Redenaars

Revue

Sêr

Vossie Foxies (‘cheerleading’)

 

Kontakbesonderhede

Kultuurhoof: René Mynhardt. E-pos: renemyn@tekomsa.net

Dansakademie: Linda Pienaar. Tel: 083 456 3450. E-pos: colinpie@mweb.co.za

 

Kliek die onderstaande skakel vir 'n video van Kultuur in Vossieland!

https://www.youtube.com/watch?v=I6TOHixoWRE