Hoërskool Ben Vorster | Tzaneen Hoërskool | Tzaneen High School

Wat Is Nuut?

 Vossies skiet die doele in!

 12 Mar 2019 @ 00:00:00

Op Saterdag, 9 Maart 2019, het die Vossies vriendskaplike wedstryde teen Hoërskool Lydenburg op die astrobaan gespeel. Dit was ‘n baie suksesvolle dag vir die Vossies gewees.
[ Lees meer . . . ]

 Vossie netbal het goeie ritme

 12 Mar 2019 @ 00:00:00

Die Vossie netbalspanne is besig om in goeie ritme te kom vir die komende netbalseisoen.
[ Lees meer . . . ]

 NTT Toyota ondersteun die Vossie netbal

 12 Mar 2019 @ 00:00:00

Dankie aan mnr. Pieter van Heerden van NTT Toyota se borg vir die klere van die Vossies se 1ste netbalspan 2019.
[ Lees meer . . . ]

 Vossie Skuts Mik Sekuur!

 12 Mar 2019 @ 00:00:00

Die Hoërskool Ben Vorster se skyfskietspan het weer gewys waar die teikens se kolskote lê. Hulle is fynskuts, wat hard werk, en het die vrugte daarvan gepluk.
[ Lees meer . . . ]

 1ste Meisietennisspan gekroon as wenners!

 12 Mar 2019 @ 00:00:00

Die Hoërskool Ben Vorster se tennisspelers het op 6 Maart 2019 aan die Limpopo Noordstreek tennisliga deelgeneem.
[ Lees meer . . . ]

 Coca-Cola Skole T20-Semifinale: Hoërskool Ben Vorster vs Hoërskool Waterkloof

 08 Mar 2019 @ 00:00:00

Op Saterdag, 2 Maart 2019, het Die Hoërskool Ben Vorster teen Hoërskool Waterkloof in die semifinale van die Coca-Cola Skole T20-kompetisie te Benoni gespeel.
[ Lees meer . . . ]

 Vossie atlete presteer by Distrikte Kampioenskappe

 05 Mar 2019 @ 00:00:00

Op Saterdag, 23 Februarie 2019, het die Distrikte Atletiekbyeenkoms by Die Hoërskool Ben Vorster plaasgevind.
[ Lees meer . . . ]

 Vossies kraai koning by die Limpopo Coca-Cola Skole T20-kompetisie

 28 Feb 2019 @ 00:00:00

Die uitklopfase van die Limpopo Coca-Cola Skole T20 Kompetisie het op 23 en 24 Februarie in Polokwane plaasgevind.
[ Lees meer . . . ]

 Groen en Goud vir rugbyspelers

 28 Feb 2019 @ 00:00:00

Christiaan Smit en Renzo du Plessis, leerlinge van die Hoërskool Ben Vorster, verruil die rooi en wit vir die GROEN EN GOUD!
[ Lees meer . . . ]

 Vossie Ruiter - Azel Vorster

 28 Feb 2019 @ 00:00:00

Azel Vorster, ‘n graad 8-leerling van Die Hoërskool Ben Vorster, het vanaf 22 tot 24 Februarie aan ‘n SA-Show jumping Provinsiale kompetisie by Blouberg Ryskool te Vivo deelgeneem.
[ Lees meer . . . ]

Hoërskool Ben Vorster – 57 jaar!

Days
Hours
Minutes
Seconds