Hoërskool Ben Vorster | Tzaneen Hoërskool | Tzaneen High School

Matriekafskeid

Die matriekafskeid is seker DIE sosiale geleentheid van die jaar by die skool en een waarna elke Graad 12 leerling uitsien.

Die tema vir die matriekafskeid word elke jaar in August tydens 'n spesiale seremonie aangekondig. Die Graad 12 kry dan ook hulle formele uitnodigings.

 

 

 Nuus:

 “Vintage Circus” – Vossies hou matriekafskeid 2018

 29 Oct 2018 @ 00:00:00

Die Vossies se matriekafskeid het op Woensdag, 26 September 2018, plaasgevind. Dit was ‘n betowerende aand en die tema was “Vintage Circus”. [ Lees meer . . . ]