Hoërskool Ben Vorster | Tzaneen Hoërskool | Tzaneen High School

Matriekuitslae

 

2017

71% Behaal Universiteitsvrystelling

Hoogste in Provinsie op grond van persentasie Universiteitsvrystelling

151 Graad 12 kandidate

97% Slaagsyfer

212 Vakonderskeidings

15 Leerders gemiddeld bo 80%

50 Leerders gemiddeld bo 70%

1.4 Onderskeidings per leerder

Vakke gemiddeld bo 70%:  Engels, Lewensoriëntering en Kuns

11de Ranglys van Top 20 skole in Limpopo