Hoërskool Ben Vorster | Tzaneen Hoërskool | Tzaneen High School

Oud-Vossies

Dit is ons personeel, leerders en ouers wat van die Hoërskool Ben Vorster maak wat dit is - een groot familie. Daarom wil ons nie kontak verloor met ons oud-leerders, -ouers, en -personeel nie.

Registreer as ‘n Oud-Vossie en bly op hoogte met gebeure van die skool, maak kontak met ou klasmaats en volg hulle prestasies en lewenspaaie op die Alumni nuusbladsy.

Oud-Vossies Facebook bladsy: https://www.facebook.com/oudvossies