Oud-Vossies Registreer
Alumni, maar ook enige vriende van die Hoërskool Ben Vorster wat op hoogte wil bly van verwikkelinge by die skool en alumni-nuus is welkom om te registreer as ‘n Oud-Vossie.
Geregistreerde Oud-Vossies ontvang kwartaalliks, per e-pos, ‘n alumni-nuusblad asook kennisgewings van alumni samekomste en belangrike skoolgebeure.
Navrae: alumni@benvorster.co.za