Hoërskool Ben Vorster | Tzaneen Hoërskool | Tzaneen High School

Roadshow en Opedag

 

 

 

 Nuus:

 Opedag 16 Mei 2018

 01 May 2018 @ 00:00:00

...wat sê die Bok vir die Buffel? [ Lees meer . . . ]

 Pret by opedag!

 26 May 2017 @ 09:32:00

Op Woensdag, 24 Mei, het die vossies se opedag plaasgevind. Voornemende graad 8’s is vroegoggend deur graad11-leerlinge by die parkeerarea verwelkom. Hierdie jaar se tema was: Spesiale agente, opleiding vir die lewe. [ Lees meer . . . ]

 Opedag 2016-2017!

 23 Jun 2016 @ 09:55:17

Die Hoërskool Ben Vorster se opedag vir laerskole het Maandag, 20 Junie plaasgevind. Die openingseremonie het behoorlik die besoekende Graad 7’s se asems weggeslaan. Dit was nie net die vuurdanse tydens die openingseremonie wat daarvoor gesorg het nie maar ook vele opwindende aktiwiteite. [ Lees meer . . . ]