Hoërskool Ben Vorster | Tzaneen Hoërskool | Tzaneen High School

Rolbal

Rolbal is lankal nie meer net ‘n sport vir ‘ou’ mense nie. Die Hoërskool Ben Vorster het twee baie entoesiastiese rolbalspanne wat twee keer ‘n week by Tzaneen se rolbalklub oefen. Hulle neem jaarliks deel aan die streek se besigheidsliga.

 Nuus:

 Jacques is Vossies se trots!

 30 Jan 2017 @ 09:59:37

Jacques Venter, ‘n Graad 12 leerling van die Hoërskool Ben Vorster, is vir die O/20 Limpopo rolbalspan gekies. [ Lees meer . . . ]