Sokker
Ons Junior en Senior sokkerspan neem aan die plaaslike liga deel.
Sokker organiseerder:
Michack Mmoyana
0823575783
Nuus:
Sokkerspanne seëvierend! |
21 Apr 2017 @ 12:08:54 |
---|---|
Die senior en junior sokkerspanne het op 28 Maart teen Laeveld akademie gespeel. Die seniors het 6-0 gewen en die juniors 2-1. [ Lees meer . . . ] | |
Twee nuwe sokkerafrigters vir die Vossies! |
27 Feb 2017 @ 10:16:59 |
Peace Khosa is aangestel as die nuwe sokkerorganiseerder en afrigter van die Vossies se senior span. Mnr Khoza het met sokkerafrigting in 2001 begin en is n SAFA-gekwalifiseerde vlak D-sokkerafrigter. Hoogtepunte in sy afrigtingsloopbaan sluit die afrigting in van die span wat die SAB-liga in 2015 gewen het en die U/21-span wat in 2014 en 2016 aan die Limpopo SAB toernooi deelgeneem het. [ Lees meer . . . ] | |
Sokker uitslag |
12 May 2016 @ 22:15:43 |
Die senior sokker span speel gelykop teen Hoërskool Frans du Toit [ Lees meer . . . ] |