Hoërskool Ben Vorster | Tzaneen Hoërskool | Tzaneen High School

Sosiale Gebeure

Hier by die Hoërskool Ben Vorster werk ons hard aan ons akademie, sport en kultuur maar tussendeur dit alles is daar ALTYD tyd vir pret en LEKKER saam kuier.