Hoërskool Ben Vorster | Tzaneen Hoërskool | Tzaneen High School

Toekennings

Sporttoekennings vir prestasies behaal ná die prysuitdeling in Oktober 2015

Die 1ste krieketspan was Limpopo ligawenners

Die volgende spelers het Limpopo kleure in krieket verwerf

O/15
Emile Kruger
Fumani Maluleke

O/16
Phillip Bester
Christiaan Mkansi
Jimmy Modiba

O/18
JP Prinsloo
Don Radebe
Aubrey van Reenen