Hoërskool Ben Vorster | Tzaneen Hoërskool | Tzaneen High School

Sport

Die Hoërskool Ben Vorster se sport staan kop-en-skouers uit bo die res van Limpopo se skole danksy kwaliteit afrigting en die toewyding van deelnemers en hulle ouers. Hier by ons kan jy kies uit ‘n wye verskeidenheid van sportsoorte en seker  wees dat ons alles in ons vermoë sal doen om jou te help om jou potensiaal optimaal te ontwikkel.

 

Sportsoorte

Atletiek, bergfiets, gholf, hokkie, krieket, landloop, netbal, rolbal, rugby, skyfskiet, sokker, swem, tennis.

 

Fassiliteite

Atletiekbaan

Binnenshuise swembad

Biokinetikus

Fisioterapeut

Gimnasium

Hokkievelde (2), ‘n binnenshuise hokkie baan en ‘n opwarmingshokkieveld

Krieketveld

Netbalbane (6)

Rugbyvelde (2)

Skyfskietbaan

Tennisbane (2)

Turf krieketnette (6) en binnenshuise krieketnette (2)