Hoërskool Ben Vorster | Tzaneen Hoërskool | Tzaneen High School

Vyfster - Algemeen

Daaglikse orde reëlings

OGGEND

4:30 Deure word oopgesluit vir seuns wat in die gymnasium wil gaan oefen
5:30  Opstaan
5:50 Inspeksie
6:00 Aantree vir ontbyt

MIDDAG

Middagetes
Maandae  13:40
Dinsdae & Donderdae 13:30
Woensdae tydens 2de pouseVrydae 13:30 (kospakkies)
 

Dorpsverlof
Woensdae 14:00-17:00, in skooldrag

AAND
17:30 Aandete
18:00 Teenwoordigheidsregister
18:30 Studie
19:30 Breuk
20:00 Studie
21:00 Breuk
21:30 Stiltetyd
21:45 Ligte uit

 Nuus:

 Voorwoord van ons koshuisvader!

 19 Feb 2018 @ 13:26:21

Hartlik welkom aan alle nuwe Graad 8's van 2018. Dis vir ons ‘n voorreg om u en u kind deel van ons hoërskool ervaring te maak. [ Lees meer . . . ]