Hoërskool in Tzaneen

Ons aanlyn aansoeke vir 2024 is nou oop.
Doen Aansoek
Bestuur & Personeel | Management & Personnel

Die bestuur van die Hoërskool Ben Vorster rus op die skouers van die skoolhoof, sy bestuurspan en die beheerliggaam. Hulle werk nou saam met die taakspan, opvoeders, studenteraad, die VSR en ouerkomitees om ‘n gedugte span te vorm wat na die belange van die Vossie-familie omsien.]

____________________________

The management of Hoërskool Ben Vorster rests on the shoulders of the school principal, his management team and the governing body. They work in close cohesion with the task team, educators, the student council, student representatives and parent committees to form a strong team looking after the interests of the Vossie-family.

Graadvoogde

Jan van Staden
Graad 12
[javascript protected email address]
Coenie de Lange
Graad 10
Die lewe is eenvoudig maar nie maklik nie, Moet NOOIT opgee nie!!!
[javascript protected email address]
Elizma Spangenberg
Graad 11
Jacques Pohl
Graad 8
Yvonne Streicher
Graad 9