top of page
HBV Temp Logo 1.png

Die Hoërskool Ben Vorster

Hoërskool Ben Vorster Wêreld Bid Dag vir vroue (13).jpg

AKADEMIE | ACADEMICS

Van al die aktiwiteite by Die Hoërskool Ben Vorster bly akademie die belangrikste.  Onderrig vind op ʼn parallelmediumbasis in Afrikaans of Engels plaas.  Die skool beskik oor toponderwysers wat ʼn wye verskeidenheid van vakke bied.

Of all the activities at Hoërskool Ben Vorster, academics remains the most important. Teaching takes place on a parallel medium basis in Afrikaans or English. The school has top teachers who offer a wide variety of subjects.

GRAAD 8 EN 9

GRADE 8 AND 9

Afrikaans (HT / EAT) 

Engels / English (FAL / HL) 

Xitsonga (HL) 

Sepedi (HL) 

Wiskunde / Mathematics 

Lewensoriëntering / Life Orientation 

Natuurwetenskappe / Natural Science 

Ekonomiese-en Bestuurwetenskappe / Economics and Managements science 

Sosiale Wetenskappe (Geografie en Geskiedenis) / Social Science (Geography and History) 

Kreatiewe Kunste / Creative Art 

Tegnologie / Technology

GRAAD 10 – 12

GRADE 10 - 12

Afrikaans (HT / EAT) 

Engels / English (FAL / HL) 

Xitsonga (HL) 

Sepedi (HL) 

Wiskunde / Mathematics 

Wiskundige Geletterheid / Maths Literacy 

Lewensoriëntering / Life Orientation 

Rekeningkunde / Accounting 

Lewenswetenskappe / Life Sciences 

Fisiese Wetenskappe / Physical Science 

Ingenieursgrafike en -ontwerp / Engineering Graphics and Design 

Besigheidstudies / Business Studies 

Ekonomie / Economics 

Geografie / Geography 

Visuele Kunste / Visual Art 

Landboutegnologie / Agri Technology 

Landboubestuurspraktyke / Agricultural Management Practice 

Landbouwetenskappe / Agricultural Science 

Gasvryheidstudies / Hospitality Studies 

Rekenaartoepassingstegnologie / Computer Application Technology 

Inligtingstegnologie / Information Technology 

Toerisme / Tourism

AKADEMIESE VERRYKINSGELEENTHEDE

Deur die jaar reël Die Hoërskool Ben Vorster verskeie akademiese verrykinsgeleenthede vir leerders.  Twee keer per jaar word beroepsuitstallings vir leerders gereël om hul keuses ten opsigte van verdere studie- en/of werksgeleenthede te verbreed.  Die eerste uitstalling vir graad 12-leerders vind gedurende die eerste week van Maart plaas en die tweede uitstalling, die vir graad 11-leerders, gedurende die tweede week in Augustus.  By beide uitstallings word graad 9-leerders ook betrek om ʼn voorsmakie te kry van die verskeidenheid van studie-opsies en beroepskeuses, veral met die oog op hul vakkeuses vir graad 10 aan die einde van hul graad 9-jaar.  Hardwerkende Vossies word elke jaar beloon met ʼn toer na die Suidkus.  Hierdie is verseker op elke Vossie se ʺBucket listʺ!

ACADEMIC ENRICHMENT EVENTS

Throughout the year, Hoërskool Ben Vorster organizes various academic enrichment events for learners. Twice a year career exhibitions are organized for learners to broaden their choices regarding further study and/or work opportunities. The first exhibition for Grade 12 learners takes place during the first week of March and the second exhibition, for Grade 11 learners, during the second week in August. At both exhibitions, Grade 9 learners are also involved to get a taste of the variety of study options and career choices, especially with a view to their subject choices for Grade 10 at the end of their Grade 9 year.  Hardworking Vossies are rewarded every year with a tour to the south coast. This is sure to be on every Vossie's ʺBucket listʺ!

bottom of page